Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Sjoe, dis moeilik ! Ek is n 38 jarige wit vrou opsoek na my soulmate Iemand wat die pas sal kan hou. Ek het n dogtertjie van 4 en sy is my lewe, my motiveering en my lliggie in die lewe. Ek is baie spontaan, is opgewek en het n lus vir die lewe. Ek het n "bubbly" persoonlikheid, is altyd aan die gang en sit nie graag stil nie. Ek hou van baie mense om my en kom met die meeste persoonlikhede baie goed oor die weg. Ek wil graag iemand ontmoed waarmee ek goed kan doen, kan gesels en kan pret mee he. Ek het n terg gees aan my wat net nie wil wyk nie, en is ook baie "witty" sal sommige se. Ek aanvaar n uitdaging graag en gee nie sommer moed op nie. Meskien is ek te blond daarvoor. Wie weet ? ? ?