Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
As daar nou n moeilike ding is om te doen dan is dit om oor myself te praat. Ek is n baie eerlike reguit opregte mens met n sin vir humor wat jou sal laat huil van die lag. Ek soek altyd die positiewe in alles en weier om te glo dat die lewe op n single noot moet verby glip sonder om dit met daai spesiale persoon te kan deel. Suiningheid en ondankbaarheid steek my dwars in die krop verder is ek n baie gemaklike mens wat kan aan pas en laat aan pas. So het non stressful arrangement elkeen non stressful arrangement eie maniertjies en diertjies. Maak kontak dan gesels non stressful arrangement verder....