Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Vriendelik, redelik, betroubaar
Ek hou van mense en veral mense wat my laat lag. Ek het 'n goeie humorsin en hou van positiewe mense. Ek is 'n baie gemaklike, vriendelike mens en probeer om mense te aanvaar soos wat hulle is. Ek weet wat ek wil he in die lewe. Ek is standvastig en selfversekerd. Ek is lief vir diere en het 2 Yorkies. Sal graag van mans wil hoor wat alleen is. Miskien laat jy my lag?