Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek hou nie daarvan om my self goedtepraat nie, maar ek weet wat ek soek in die lewe. Ek is avontuurlustig met geen issues nie. Ek hou van 'n uitdaging so nou en dan. 'n Ding is of reg of weg. Jy sal altyd weet waar jy met my staan.
Ek was in 'n paar baie mooi en lang verhoudings, en het geleer dat jy nie iemand kan verander nie.
Kontak my liewers as jy meer wil weet.
Sy moet my beste vriend wees wat dinge saam met my sal wil doen. Sy moet die klein dingetjies in die lewe kan raak sien. Moet respek he vir ander en haar nie beter ag as ander. Dit sal iemand moet wees wat netjies is op haar self asook in die huishouding.Moet lekker kan lag!!! Oja, ek het honde in my lewe wat sy sal moet aanvaar.