Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is 'n standvastige enkel mamma. Ek het 'n persoonlike verhouding met die Here en dus sal net belangstel in iemand wat dit ook het. Ek is 'n Proverbs 31 vrou. Ek hou van die buitelewe, kamp en visvang asook om tyd saam met Familie en Vriende te spandeer.