Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is n geskeide vrou, mt twee dogters, 29 en 31. lief vi kos maak, di buite lewe en n rustige aandjie saam mt my geliefdes. ek ht n goeie sin vir humor en ht n positiewe uitkyk op di lewe, bja hardwerkend. My familie en kinders is bja belangrik en di man in my lewe moet hulle aanvaar as sy eie. Ek hou daarvan om di man in my lewe te bederf eks n bja romantiese mens en hou vn rustige aandjies saam mt di man in my lewe. mal oor die buitelewe, stap, visvang en `n leke braai saam met vriende. Gewoonlik di lewe van di party :) Ek gee my beste in n verhouding, is n one man woman Was vir 5 jaar in n lang afstand verhouding en dt ht my nt hartseer gebring. Ek sal verkies dat slegs mans in die Vrystaat my kontak. Gee my liefde en respek en ek behandel jou soos n koning !