Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Moet nie iets voorgee wat hy nie is nie, mense kan laat lag, lief wees en omgee vir mense, diere en kinders. Nie alkohol misbruik nie en weet hoe om voluit te leef.
Ek is 'n vriendelike, ekstrovert wat totaal onafhanklik is en wil graag nuwe vriende ontmoet. Ek staan sterk vir Christelike beginsels. Enige persoon wat nie getroud of in 'n verhouding is nie is welkom om met my te gesels. Ek hou van lees, studeer, braaivleis, rugby, biltong, diere, kinders sport dans, fliek, hiking en vele meer...