Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is n vreeslike skaam persoon voor vreemdes maar as ek eers gemaklik is met imand is waar die pret begin... Ek is n baie liefdevolle n sagte mens van geaardheid met baie passie in my n het n sin vir humor wat skrik vir niks ek stel my partner se belange altyd eerste, om n vro op n pedastal te sit is wie ek is(nie altyd lekke nie) maar ek is wie ek is...
Ek soek net n maatjie saam met wie k kan oudraak n vir my liefhe n respekteer soos ek vir haar💝