Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is outjie met 'n baie sprankelende persoonlikheid. Ek hou van die goeie en snaakse dinge in die lewe, maar ernstig wanneer ek moet wees. Ek is baie geselserig en nuuskurig, maar tog volwasse. Ek het etiese standaarde en is gelowig. Ek is opsoek na 'n effe ouer dame wat saam my sal lag en gesels en my dalk ook lief kan he. Ek is 20 en het nog nie foto van myself nie, maar dink aan my gesiggie soos 'n twintig jarige sin sou lyk.