Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is n baie romantiese mens. Wat baie lief is vir die buite lewe en diere. Ek is baie lief vir musiek, dans en net te braai saam met vriende. Eerlikheid, vertroue en respek is waarin ek glo. Ek op soek na n blanke man wat weet hoe om n vrou te waardeer en wat dieselfde waardes as ek eerste stel.