Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
wees net jouself en moenie voorgee nie..... die res sal bespreek word.....
Ek is hoe ek is!! Mens leef net vir nou so ek geniet my lewe ten volle maak nie saak of dit goed of sleg. Ek het nie tyd of plek vir negatieweteid in my lewe nie. Lag doen ek elke dag van my lewe kan nie daarsonder nie. Ek se my se en is eerlik, opreg en reguit soos almal maar moet wees , maar daar is so min. Nou ja as jy meer wil weet kom non stressful arrangement kyk maar.